OUR FATHER in Afrikaans


Onse Vader wat in die hemel is,
laat u Naam geheilig word,
laat u koninkryk kom,
laat u wil geskied soos in die hemel,
net so ook op die aarde.
Gee ons vandag ons daaglikse brood,
en vergeef ons ons skulde soos ons ook ons skuldenaars vergewe;
en lei ons nie in die versoeking nie,
maar verlos ons van die Bose.
Amen.

Return to Catholic page