HAIL MARY in Afrikaans


Wees gegroet, Maria, vol genade,
die Here is met u.
Geseën is u onder die vroue
en geseën is Jesus die vrug van u skoot.
Heilige Maria, Moeder van God,
bid vir ons sondaars,
nou en in die uur van ons dood.
Amen.

Return to Catholic page